Alle regte voorbehou / All rights reserved

2018 © Dorslandtrekvereniging Swartbooisdrift Gesels met ons op Gebruiksterme Privaatheidsbeleid/
Tuisblad Swartbooisdrift Kontak ons


Swartbooisdrift Dorslandtrekvereniging

Webblad onderhou deur Dorslandtrekvereniging Swartbooisdrift


Dorslandtrekgedenkfees 2018

Om Erfenisdag te vier het Prontuit die Dorslandtrek-nasate se byeenkoms op die oewer van die Kunenerivier in die noorde van Namibië besoek. Elke vyf jaar trek van die nasate van die Dorslandtrekkers saam op die Namibië-Angola-grens. Vanjaar, 90 jaar gelede, in 1928, het die Dorslandtrekkers uit Angola terug getrek na die destydse Suidwes-Afrika toe. To celebrate Heritage day, Prontuit visited the gathering of the Dorslandtrek descendants on the banks of the Kunene river in the northern part of Namibia on the Angola border. Every five years the descendants of the Dorslandtrekkers gather to celebrate their heritage. This year it is 90 years since (1928) that the Dorslandtrekkers moved back to the then South West Africa from Angola. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Dievolgende opnames is deur KykNET gemaak.


2018 Fees Segment 1

2018 Fees Segment 2

2018 Fees Segment 3

Loslaat van 90 balonne ter viering van die 90 jarige herdenking van die deurtrek van die Dorslandtrekkers en nasate by Swartbooisdrift vanuit Angola na die destydse Suidwes Afrika.